Welkom by Rooibokooi Gin
Proe Suid-Afrika in Elke Glas
Rooibokooi Gin is meer as net ‘n drankie – dis ‘n viering van ons land se natuurlike skoonheid en kultuur. Ons handgemaakte gin is geïnspireer deur die Karoo se ongerepte landskappe en sy kenmerkende geure.
Ons Storie
Sy is onafhanklik, bang vir niks behalwe haar lammer se veiligheid. Sy steur haarself nie aan klein dingetjies nie. Sy staan op vir wat regverdig is. Sy staan by haar Ram en hy staan trots by sy Ooi. Sy is die steunpilaar van haar spesie. Haar skoonheid is betowerend. Haar teenwoordigheid is onmisbaar.
Rooibokooi, vir Meerminne, Heldinne en Lekker Mense.
Vind die Rooibok in jou!

Dis n Fees
Ons huur die volgende items uit:
30L Kegs – (Geure: Rum&Coke, Gin&Tonic, Gingerbeer, Vodka&OJ, Malibu&CreamSoda en Rum&Raspberry) – R2000
Dubbel Tap Sisteem en Gas Bottel – R1000
Silver Bar Counter Opvou Tafels – R500
Weggooi Koppies – R2.50 elk
Ons het ook ons eie kroegman – RPQ
Ons reel alles vir jou van begin tot einde. Van opslaan tot afslaan – Vra ons, en ons stuur vir jou n kwotasie.
Nou praat ons kegs

Rooibokooi Gin
Rooibokooi Gin kan beskryf word as die juweel van die bosveld. Ook een van ons eie handelsmerke. Rooibokooi Gin is n hoe gehalte hand gemaakte botanies Gin en dit skep n vars bros ondervinding op jou pallet.
Dit word gekomplimenteer met n ligte toon Vlierblom, Koljander,Heuningbos op n basis van Jenewerbessie.

Rooibok Rum
Rooibok Rum is ons eie unieke handelsmerk. Rooibok Rum is n hoe kwaliteit, hand gemaakte Rum wat geproduseer word in Suid Afrika vir Suid-Afrikaaners.
Molasse is teenwoordig maar nie oordonderdend nie, en word gekomplimenteer met n ligte gebrande karamel profiel…Kan jy dit al proe?

Rum en Roes
Rum en Roes of beter bekend as R&R. Gemaak van n wit rum met Sparberry. Die keg is baie popular onder die jong volwassenes.

Skroewedraaier
Vodka en OJ! Mayday Mayday! – Dit maak vir n goeie ontbyt vervanging, na n rowwe aand kom kry vir jou n regmakertjie.

Boomslang
Boomslang is cream soda en rum gemeng. Dit klink onskuldig maar soos die naam voorstel, is sy byt baie giftig. Baie populer by ons feeste.
Rooibokooi Gin is hier beskikbaar

Daniell – Cheetah Project
C

Liquor Legends

Luci`s Bier & Koffie

The Cork & Barrel

Sunset Liquors
“Rooibokooi Gin is ‘n ware
Suid-Afrikaanse meesterstuk!
Elke slukkie is ‘n reis deur die Karoo – die perfekte balans van natuurlike rooibosgeure en ‘n skeutjie avontuur.
Of jy dit geniet in ‘n klassieke gin en tonic of as ‘n unieke skemerkelkie, dis altyd ‘n wenner. Cheers aan die beste gin in die land!”
– `n vriend
Smullekker gin-skemerkelkie-idees




Vind Ons Hier
Address
Unit C7
Wadeville Business Park
Corner Sardine and Steenbras Street
Wadeville
1422
Stuur vir ons ‘n boodskap
Ons hoor graag van jou….
